EntertainmentLifestyle

Kom braai by Thornhill op 28 September

Inskrywing is gratis en kontantpryse sal beskikbaar wees vir die beste braaier

POLOKWANE – Thornhill winkelsentrum hou ‘n braaikompetisie op 28 September om 09:00. Inskrywing is gratis en die wenners sal teen 14:00 aangewys word.

Kontantpryse sal beskikbaar wees vir die beste braaier asook biertuin en vir die kleinspan is Mia Muis en Ronnie die Renoster daar. Vir meer inligting kontak Marise Rademan by 067 015 3043.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button