Local NewsNews

De Klerk kuier by sy alma mater, vier Afrikaans as taal

De Klerk Oelofse is 'n bekende Afrikaanse akteur wat die ligter dinge in die lewe geniet.

POLOKWANE – Hy is ‘n oud-leerder van HoĆ«rskool Pietersburg en bekend vir sy rol as Jaap in die komedie reeks, Hotel. De Klerk het op Woensdag, 14 Augustus voor die optrede van sy eenmanstuk, Strooijonker, by die Pieties gaan kuier. PHS het Afrikaans as taal se 144ste verjaarsdag gevier en De Klerk se besoek het deel van hulle vieringe uitgemaak.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button