Local sportSport
Woeker met jou talent
Hoƫrskool Pietersburg het onlangs die geleentheid gekry om hul hokkie-stempel op jong hokkiespelers af te druk.
POLOKWANE –Ā DiĆ© hokkespelers van laerskole in die stad is die kans gegun om hulle spel te verbeter asook tegnieke te bemeester.
āDie ontwikkeling van jong talent is baie belangrik en hoe jonger die kinders hoe makliker is dit om die regte tegniek by hulle te kweek,ā vertel Ina van der Merwe, afriger.