Local NewsNews

VIDEOS: Die huidige stand van sake by die Provinsiale stemkantoor

Review joernalis, Nelie Erasmus, is by die Provinsiale stemkantoor waar sy met die verskillende politieke partye se verteenwoordigers gesels oor hoe die stemproses sover loop.

POLOKWANE РDit is Donderdagoggend en die nasionale-stemdag is verby. Die proses is egter nog nie klaar nie, aangesien al die stemme nou eers getel moet word. Di̩ stemme word dan weer getel, net om doodseker te maak die aantal getalle is korrek.
Review joernalis, Nelie Erasmus, is by die Provinsiale stemkantoor waar sy met die verskillende politieke partye se verteenwoordigers gesels oor hoe die stemproses sover loop.
Luister hier na die onderhoude:

nelie@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button