NewsSchools

Suidskool se Bulletjies kry ondersteuning

Die bulletjie rugby spanne van Laerskool Pietersburg is gereed om die jaar se sport aan te pak en die skool se naam hoog te hou.

POLOKWANE – Hulle oefen nie net hard met meer as 20 afrigters nie maar is ook gereed om enige span aa te pak in hul nuwe sport drag.

Bulletjies spelers saam met afrigters en verteenwoordigers van Ford Polokwane.

Die borg Ford Polokwane het Afrigters hemde, 105 rugby broeke, 105 rugby hemde sowel as hemde en broeke vir die personeel geborg.

Bulletjies Rugby spelers spog met een van die Ford bakkies van hul borge.

Operasionele hoof van die skool Jacques Bartlette het Ford bedank vir hul borg en die seuns aangemoedig om hard te werk en die borge trots te maak.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button