EntertainmentLifestyle

Jakkie Louw in Polokwane

Die geld gaan vir JP Venter wat binnekort in Los Angeles aan 7's rugby gaan deelneem.

POLOKWANE – Jakkie Louw tree op 17 Mei om 18:00 vir 18:30 op by die Polisie Klub. Kaartjies kos R3 500 per tafel van 10 en die geld gaan vir JP Venter wat binnekort in Los Angeles aan 7’s rugby gaan deelneem. Besighede word aangemoedig om tafels te bespreek. Elke kaartjie sluit in ‘n driegang maaltyd. Daar sal ‘n kontantkroeg wees en ‘n veiling. Daar sal ook grootmaat wyn te koop wees. Motorhandelaars is welkom om hul motors uit te stal.
Vir kaartjies of inligting, kontak Alet Pieterse by 082 695 9617.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button