NewsSchools

Janie sluit aan by die top-span van PHS

Janie Wierenga is geen onbekende in die stad nie. Inwoners het die klank van haar stem leer ken tydens haar jare as radio-omroeper vir Jacaranda FM se kontreistasie, RMFM.

Polokwane – Janie Wierenga is geen onbekende in die stad nie. Inwoners het die klank van haar stem leer ken tydens haar jare as radio-omroeper vir Jacaranda FM se kontreistasie, RMFM.

Leerders van die Hoërskool Pietersburg het nou die voorreg om dié stem in hul klaskamers te hoor.

Janie het onlangs by die span van Hoërskool Pietersburg aangesluit om Engels as vak vir gr. 8 tot 10 aan te bied.

“Mense dink omdat ek so lanklaas met kinders gewerk het lê daar vir my ‘n moeilike tyd voor, maar dis glad nie die geval nie. Ek het twee tienerseuns grootgemaak en weet dat daar ‘n spesiale manier om met tieners te werk. Hulle is mos maar ander kreature en verlang na daardie ietsie spesiaal,” vertel Janie.

Related Articles

Back to top button