GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Knolle vermaak die gehoor
Die gr. 8-leerders van Hoërskool Pietersburg het hul slag op die verhoog gewys tydens hul Groentjiekonsert.
POLOKWANE – Die gr. 8-groep is in vier groepe gedeel: Venus, Jupiter, Saturnus en Aarde. Die tema was Sprokiesland. Vanaand is die laaste vertoning waarna die wenners aangekondig sal word.
maretha@nmgroup.co.za