Local NewsNewsUpdate

3 in hof na moord op Mokopane-inwoner Chris Williams

Williams is verskeie kere met 'n mes in sy bors gesteek in die oprit voor sy huis in Chroompark. Volgens inligting word daar vermoed dat 'n kooptransaksie tussen Williams en die verdagtes skeef geloop het

MOKOPANE – Die drie verdagtes wat gearesteer is vir die moord op Chris Williams (32) het Donderdag, 17 Januarie in Mokopane landdroshof verskyn en die aansoek vir borg is uitgestel.

“Die drie verdagtes is binne 24 uur na Chris se gru- moord Maandagaand 14 Januarie in hegtenis geneem.

Hulle is in die Ramokgopa-informele nersetting buite Mankweng in Botlokwa-Polisie area gearresteer. Brigadier, Motlafela Mojapelo, Woordvoerder van SAPS Limpopo sê die die hof datum is uitgestel na Donderdag, 24 Januarie vir formele borgaansoek.

Lees die volle berig oor die sinnelose moord op Chris in vandeesweek se Bosveld Review

bosnews@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button