Local NewsNews

Begrafnisreëlings vir Westenburg’s Ouma Sarah

Na 'n geseënde leeftyd van 103 jaar, het hierdie ikoon, die oudste inwoner van Westenburg, vir oulaas "tot siens" gesê.

POLOKWANE – Ouma Sarah sal Saterdag om 09:00 vanuit die Verenigende Gereformeerde Kerk Westenburg (VGK) oorkant die swembad in Westenburg begrawe word. Gaste kan ook om 08:00 Saterdag by haar huis vergader.

Daar sal ook vandag (Donderdag) ‘n gebedsdiens om 19:00 by haar huis in John Smithstraat gehou word.

Lees meer oor haar in dié week se Polokwane Review op bladsy 4

nelie@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button