Sunette Krauseis die dames skut van die jaar by Bosveld Jagters vereniging.
POLOKWANE – Dié bederf was deel van die Jagtersverening se jaarlikse afsluiting en prysuitdeling. Tydens die funksie is skuts vereer vir hulle harde werk deur die jaar en ook hul uitstaande prestasies.
André Jonker is die Senior mans an algehele skut van die jaar.
André Jonker, Dré Jonker en Thomas grobler is van die groot pryswenners in die beste skut van die jaar afdeling vir 2018.
Liana Lighthelm is die beste junior boog skut van die jaar.
Riana Lighthelm is die beste boogskut vrou van die jaar.
Dré Jonker. is die Junior skut van die jaar vir die osveld jagters vereniging.
Stan Rogers is aangewys as die bestuurslid van die jaar by Bosveld Jagters vereniging.
NW Lighthelm is die beste boog skut man van die jaar.
For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404