Local NewsNews

Koerant boeties wil graag teruggee en vra gemeenskap om beursies te skud

Lesers wat hulle Review op die hoek van Landdros Maré en Marshallstrate koop, ken al André en Rudolf Lourens, die vriendelike boeties.

POLOKWANE – Dié twee het onlangs besluit om die harte van die kinders by Ngwana Babahuis bly te maak deur vir hulle te gaan kuier. Hulle kort egter donasies en vra die gemeenskap om hulle te help.

Petro du Preez van die Pietersburg Help Groep vat hande met die broers.
Vir donasies kontak André by 082 863 5001, Rudolf by 079 809 5429 of Petro by 078 453 1433.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

 

Related Articles

Back to top button