NewsSchools

VIDEO: Pls se leerders is hard aan die oefen vir Kultuuraand

Die leerders van Laerskool Pietersburg is hard aan die werk om te sorg dat hul vanjaar 'n aand van bederf kan bring vir dié wat hulle gaan kom toejuig tydens die Kultuuraand wat 25 Oktober by die skool gaan gehou word.

POLOKWANE – Die aand gaan nie net spreek koor insluit nie maar ook koor liedjies wat die gehoor gaan laat saamsing. Daar gaan ook ou bekende Afrikaanse liedjies gesing en gedans word en die aand beloof om pret en plesier vie almal te wees.

Charlotte van der Berg verduideliik aan die PLS leerders presies hoe hulle van die danspassie moet uitvoer.

Kaartjies kan by die skool kantoor gekoop word teen R20 ‘n kaartjie.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button