Local NewsNews

Voortrekkers gee terug op Erfenisdag

As deel van hul Erfenisdagfeesvieringe het die Doornkraal Voortrekkers op Maandag, 24 September die Polokwane Konsentrasiekampbegraafplaas gaan opknap.

POLOWKANE – Alfa Sand het reeds verlede jaar vir hulle klippies gegee wat hulle nou gebruik het om op die grafte te gooi. Hulle het ook die omgewing skoongemaak en van die grafte reggemaak. Ook is die monumente gewas.

Tamaryn van Wyk en Elrie Lottering was die monumente by die Konsentrasiekamp begraafplaas.

“Ons wil dit graag ‘n jaarlikse tradisie maak en doen ‘n beroep op skole in die stad om betrokke te raak,” sĂȘ een van die offisiere, Henk Lottering.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

 

Related Articles

Back to top button