Local sportSport

Help ons juffrou tot in Spanje, vra leerders

Antonette Jordaan is 'n goue juffrou met 'n goue droom.

POLOKWANE – Antonette, ‘n onderwyser by Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het vroeg in Augustus deelgeneem aan die Bloemfontein worpe- en sprongekampioenskappe waar sy sewe goue medaljes ingepalm het. Sy is hierna genooi om deel te neem aan die Wêreldmeestersatletiekkampioenskappe wat vroeg in September in Malaga, Spanje aangebied word.

Antonette Jordaan na afloop van die kompetisie in Bloemfontein. Foto: Verskaf

Die koste om deel te neem beloop R47 000 – dit sluit haar vliegtuigkaartjie, verblyf, registrasiefooie vir die items waaraan sy gaan deelneem asook kos, sakgeld en vervoer in.

Hier vertel drie van haar leerders, Morné Khan, Divan Pieterse en Chrisjan Bekker lesers meer van hul merkwaardige juffrou.

Mense wat ‘n bydrae wil lewer om haar toer moontlik te maak, kan haar by antonettejordaan@yahoo.com kontak.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

 

 

Related Articles

Back to top button