Local NewsNews

Oud-skoolhoof kom af op grufonds op plaas

[FOTO NIE VIR SENSITIEWE KYKERS NIE] Oud-skoolhoof van Hoërskool Piet Potgieter, Jas Hansen, is gebroke nadat hy Donderdagoggend, 16 Augustus, op 'n grusame fonds op sy plaas buite die dorp afgekom het.

MOKOPANE – Van sy prag-beeste was die teiken van boosdoeners en is wreedaardig doodgemaak en geskend.

Hansen het aan Bosveld op die toneel gesê: “Die afgelope twee jaar word daar gereeld beeste gesteel en die wreedaardige manier hoe dit gedoen word, is onmenslik. As ‘n boer gee ek op. Ek boer nie vir rampokkers nie.”

 

https://www.citizen.co.za/review-online/271989/talle-van-boer-se-diere-vergiftig-2/

Lees aanstaande week die volledige berig in Bosveld Review.

redaksie.bosvelder@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button