![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/68/2018/02/IMG_4664_92632.jpg)
POLOKWANE – Hierdie geld gaan vir die Ystertjies-fonds benut word wat gebruik word om leerders in die skool help wat minderbevoorregt is. Jaarliks help dié fonds die leerders met skryfbehoeftes, eetgoed en ander kostes wat nie altyd deur die ouers bygedra kan word nie.
Die pannekoektafel gaan by die Checkers-ingang van die mall wees waar hulle pannekoek tot 18:00 gaan verkoop. Pannekoeke kos R5 een en die bestanddele word deur Checkers Savannah Mall geskenk.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/68/2017/12/website-fooeter-2.jpg)