NewsSchools

Grootoog graadeens by PLS verwelkom

Grootoog met opgewonde glimlagte het vanjaar se gr. 1 leerders van Laerskool Pietersburg (PLS) hulle nuwe skool se Skoolhoof, Peet Bredenkamp, in die skoolsaal ontmoet.

POLOKWANE – Hulle en hul ouers is deur die personeel welkom geheet en het ‘n spesiale liedjie vir hul trotse ouers gesing voordat hulle deur die onderwysers na hulle klaskamers vergesel is sodat hulle weet waarheen om te gaan die eerste dag van skool.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button