redaksie.bosvelder@nmgroup.co.za
Home/Sport/Local sport/Potties Atletiekklub roep die jaar vaarwel Local sportSport Potties Atletiekklub roep die jaar vaarwel Die Potties Atletiekklub het verlede Sondagoggend hulle jaareindfunksie en prysuitdeling by die Oasis Hotel gehou. December 9, 2017 Mariëtte Roos Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Fozia Issufo,Cindi Etsebeth, Aubrey Baloyi, Thelma Mawasha, Cheraye Engelbrecht, Khatija Essack en Farhana Seedat. Lucas Khalo is vir die derde jaar in ‘n ry aangewys as die Comrades atleet van die jaar, Andrea Ferreira oorhandig sy trofee. Andrea Ferreira oorhandig die stapper van die jaar prys aan Fozia Issufo. Khatija Essack is as die hardwekendste atleet aangewys, hier oorhandig Andrea Ferreira haar geskenk. Andrea Ferreira oorhandig die Vasbyttrofee aan Retha du Toit. Die trofee vir die atleet van die jaar het aan Cheraye Engelbrecht gegaan, Andrea Ferreira doen die oorhandiging. Fozia Issufo,Cindi Etsebeth, Aubrey Baloyi, Thelma Mawasha, Cheraye Engelbrecht, Khatija Essack en Farhana Seedat. Cecilia Ferreira en Andrea Ferreira is as voorsitters van die jaar aangewys. redaksie.bosvelder@nmgroup.co.za For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404 December 9, 2017 Mariëtte Roos Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print