Bosveld SportSport

Trappers wys staal oor bulte en slote

Die fietsryers van Laerskool Krugerpark en Hoërskool Piet Potgieter het onlangs aan die Spur Schools Mountain Bike League se Tour de Lake by Stanford Lake College in Haenerstburg deelgeneem

MOKOPANE – Talle deelnemers het met goeie prestasies weggestap.

Uitslae:

Henro van der Walt van Laerskool Krugerpark is vyfde in die nipperseunsafdeling.

Johanno van Tonder van Laerskool Krugerpark is 35ste in die nipperseunsafdeling.

Jayden Mostert van Laerskool Krugerpark is 39ste in die nipperseunsafdeling.

Marlo van der Walt van Laerskool Krugerpark is 45ste in die nipperseunsafdeling.

Marie-Louise le Roux van Laerskool Krugerpark is sewende in die nippermeisiesafdeling.

Jaques van Bommel van Hoërskool Piet Potgieter is derde in die sub-juniorseunsafdeling.

Herman Brummelkamp van Laerskool Krugerpark is 13de in die sub-juniorseunsafdeling.

Botha Krause van Laerskool Krugerpark is 32ste in die sub-juniorseunsafdeling.

Johann Mostert van Laerskool Krugerpark is 41ste in die sub-juniorseunsafdeling.

SJ van Heerden van Laerskool Krugerpark is 45ste in die sub-juniorseunsafdeling.

Pieter Pretorius van Hoërskool Piet Potgieter is 49ste in die sub-juniorseunsafdeling.

Ruben van Tonder van Laerskool Krugerpark is tweede in die sprogseunsafdeling.

Jaco le Roux van Laerskool Krugerpark is 16de in die sprogseunsafdeling.

Stephen le Roux van Laerskool Krugerpark is 17de in die sprogseunsafdeling.

Arno Smit van Hoërskool Piet Potgieter is agtste in die youthseunsafdeling.

Brandon Janse van Vuuren van Hoërskool Piet Potgieter is 14de in die youthseunsafdeling.

Eldric Bekker van Hoërskool Piet Potgieter is 15de in die youthseunsafdeling.

Wilma Nel van Hoërskool Piet Potgieter is 11de in die youthmeisiesafdeling.

Carel Smit van Hoërskool Piet Potgieter is derde in die juniorseunsafdeling.

lionel@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button