Local NewsNews

‘Ek het dom foute gemaak maar is nie skelm nie’

Tanya Botha is die organiseerder van 'n musiekfees en -ekspo wat Vrydag en Saterdagaand sou plaasgevind het. Die skou is op die nippertjie gekanselleer.

In ‘n eksklusiewe onderhoud met Review het Botha verduidelik dat sy haar misreken het met die tyd om die nodige reëling te kon tref. “Ek het my hart en siel hierin gesit en gedink ons sal weer finansieel opstaan en ek kon my merk gemaak het. My lewe het inmekaargeval en stil gaan staan. Ek is jammer.”

Lees môre in Review meer oor dié voorval en hoe Tanya kliënte wil vergoed.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button