Home/Galleries/Community galleries/[FOTO’S] Pavillion se eerste markdag ‘n sukses Community galleriesGalleriesLocal NewsNews [FOTO’S] Pavillion se eerste markdag ‘n sukses Ongeveer 15 uitstallers het Saterdag 'n verskeidenheid produkte en handewerk uitgestal by die Pavillion Markdag. May 4, 2017 Roelof de Jonge Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die kleurvolle juwele genaamd Beading Hearts is deur Chantal Calabria uitgestal. Ina van Vuuren het ‘n verskeidenheid juweliers-ontwerpe ten toon gestel,en verkoop, by Saterdag se Pavillion Markdag. Die kleurvolle juwele genaamd Beading Hearts is deur Chantal Calabria uitgestal. ‘n Verskeidenheid handewerk en ander produkte is by die eerste Pavillion Markdag te koop. Hier is Anita de Beer met haar Craft Angels produkte wat sy self maak. Sané Meyer is die organiseerder van Saterdag se heel eerste Pavillion Markdag. Hier is sy by haar klere-uitrustings genaamd Purple Feather Clothing. Bakkies van Vuuren het sy Cafféluxe koffieprodukte uitgestal tydens Saterdag se Pavillion Markdag. Dis die eerste keer dat so ‘n geleentheid by die Pavillion aangebied is. Rina Carlson het produkte van RAC Accessories van die hand gesit. At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading! You can read the full story on our App. Download it here. May 4, 2017 Roelof de Jonge Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print