Bosveld NewsNews

Top atlete gekroon

Met Laerskool Krugerpark se Bokkesportdag het die jong atlete behoorlik die geleentheid aangegryp om uit te blink op die atletiekbaan, en –veld.

MOKOPANE – Die Bokkesport het Vrydag op die sportvelde van Laerskool Krugerpark plaasgeving en die jong Krugies, beide op die baan sowel as op die pawiljoen, het gesorg vir ‘n geesdriftige atmosfeer.

Janke Vorsatz is aangewys as die junior Victrix Ludorum en Jayden Enslin as die junior Victor Ludorum. Miané Muller is gekroon as die senior Victrix Ludorum en Michael de Beer as die senior Victor Ludorum.

Die top Krugie-atlete is voor Jayden Enslin, (naellope), R.C. Beetge (hoogspring), Jurinda van Schalkwyk (diskus), Angelique Nelson (gewigstoot en spiesgooi). Agter is Miané Muller (hekkies), Veronica van Loggerenberg (langafstand) en Jana Nel (verspring).

lionel@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button