Local NewsNewsSchools

“Tiener pornografie is ‘n misdryf,” waarsku sielkundige berader

Review het by Juanita Marx, 'n sielkundige berader gaan aanklop om meer te leer oor die kommerwekkende gier onder tieners.

POLOKWANE – ‘n Nuwe gier is besig om kop uit te steek, onder nie net hoërskool leerders nie, maar ook laerskool leerders.

Pornografiese foto’s word deur leerders op sosiale media gepubliseer. Wat meeste leerders nie weet nie is dat hulle vervolg kan word vir die daad.
Review het  by Juanita Marx, ‘n sielkundige berader gaan aanklop om meer te leer oor die kommerwekkende gier onder tieners.

In die meeste gevalle word leerder deur ander leerders genader om foto’s van hulself te stuur, maar daar is ook gevalle waar leerders deur iemand buite skool verband genader word.
Juanita Marx verduidelik in Naweek Review oor die gevare van die gier en hoe jou kind blootgestel kan word aan dit. Lees meer in jou Review.
riana@nmgroup.co.za

Related Articles

Back to top button