Bosveld NewsNews

Skryf is in haar are

Top punte vir top leerders: Lilly Labuschagne, Mokopane English Combined School se hoofmeisie van 2016

“Ek het vir goeie punte op my matrieksertifikaat gehoop, maar nie gedink ek gaan so goed doen nie. Wiskunde was die moeilikste. My mentor was Emilige Schröder, sy het my, en ons hele groep, altyd gehelp. Ek wil graag in Potchefstroom taal en literatuur gaan studeer. Ek sien uit om my droom daar te gaan verwesenlik. My ouers was vreeslik bly en dankbaar oor my goeie punte. In my vrye tyd hou ek van gedigte skryf, lees en kunstige bedrywighede. Oor 10 jaar wil ek nie in ‘n kantoor werk nie, maar eerder in ‘n huis in die bos sit en skryf. Ek gaan die kleintjies se gelag tydens klastye en my vriende die meeste mis. ”

Lilly Labuschagne, Mokopane English Combined School se hoofmeisie van 2016

Related Articles

Back to top button