Local NewsNews
[VIDEO]Kaleideskoop: veelkleurige skouspel
Die groep Kaleideskoop, wat bestaan uit Jouba Jordaan en Anique Jordaan, het Polokwane tydens 'n tuinkonsert op Saterdag, 5 November vermaak.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/68/2016/11/videokaleideskoop-veelkleurige-s.jpg)
POLOKWANE – Saam met hulle het Jason Ferreira, assesterie musiekant, opgetree.
Die groep sing liedjies soos Bangjan, dooie man en Stellenbosch Kind…
![For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/68/2015/06/follow.jpg)