GalleriesSchool sportSchools galleriesSport
Prettige Pieties hou MadeliefieDag
Die jaarlikse Madeliefiedag het Woensdag, 12 Oktober by Hoƫrskool Pietersburg plaasgevind.
POLOKWANE -Tydens diĆ© jaarlikse gebeurtenis kom die gr. 12ās te staan teen ān span saamgestel uit leerders van die ander grade in verskeie sport soortes.
Hierdie jaar het die leerders die middag afgeskop met ān meisies en seuns hokkie wedstryd waarna die netbal spanne mekaar die stryd aangesĆŖ het.
Die dag het afgesluit met ān naelbyt rugby wedstryd.
You can read the full story on our App. Download it here.