Local NewsNews
[VIDEO] Piet Joubert leerders maak hartjies gelukkig by die nasorgsentrum
Natanya van der Merwe, 'n leerder van Hoƫrskool Piet Joubert en organiseerde van die valentyns verassing, vertel waarom die skool by die sentrum betokke is.
POLOKWANE – Leerders van Hoerskool Piet Joubert het die inwoners van Polokwane Nasorgsentrum bederf met ān valentynspartytjie op Vrydag 12 Februarie.
Natanya van der Merwe, ‘n leerder van HoĆ«rskool Piet Joubert en organiseerde van die valentyns verassing, vertel waarom die skool by die sentrum betokke is.
Tannie Saartjie die bestuurder van die sentrum bedank die leerders vir die dag. “Dit het so baie vir die mense by die sentrum beteken.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.