BB Auto sorg vir VLU-avontuurrit
Die lede van die VLU se Aandstêr-tak is verlede Saterdag behoorlik deur BB Auto Mokopane bederf.
MOKOPANE- Die lede van die VLU se Aandstêr-tak is verlede Saterdag behoorlik deur Die lede van die VLU se Aandstêr-tak is verlede Saterdag behoorlik deur BB Auto Mokopane bederf. BB Auto het vir voertuie, petrol en ‘n heerlike ete gesorg toe hul Haenertsburg besoek het. bederf. BB Auto het vir voertuie, petrol en ‘n heerlike ete gesorg toe hul Haenertsburg besoek het.
“Dit was ‘n onvergeetlike avontuur gevul met die seën van reën,’ n besoek aan die begraafplaas, gesellige kuier met gluwein en kaggelvure in die fantastiese atmosfeer van die bosbouersfees. ‘n Hoogtepunt was die toetsry van die spog voertuie van BB Auto,” koer die dames.
Die dames bedank BB Auto Mokopane en in besonder vir Lourie Nelson (nuwe voertuie bestuurder van BB Auto).