Bosveld NewsNews

Herstelwerk in Van Riebeeckstraat volgende week klaar

Die dorp was verlede Donderdag sonder water na ‘n gat in ‘n groot ondergrondse waterpyp voor die Paradise kafee in Van Riebeeckstraat ‘n lekkasie veroorsaak het.

MOKOPANE – Die dorp was verlede Donderdag sonder water na ‘n gat in ‘n groot ondergrondse waterpyp voor die Paradise kafee in Van Riebeeckstraat ‘n lekkasie veroorsaak het.  ‘n Klamp is vanaf Polokwane bestel wat verlede Vrydag gehelp het om te sorg dat die inwoners weer hulle krane kon oopdraai. Een baan van die pad is nou oopgemaak om die verkeer weer te laat vloei. “Die herstelwerk aan die pad behoort teen volgende week klaar te wees,” sê Korny Dekker, DA raadslid.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button