Local sportSport

Gymstars skyn weer helder

Die Gymstars Gymnastics-seuns het weer hoog gemik tydens die Limpopo Kampioenskappe wat onlangs in Louis Trichardt plaasgevind het.

POLOKWANE – Die Gymstars Gymnastics-seuns het weer hoog gemik tydens die Limpopo Kampioenskappe wat onlangs in Louis Trichardt plaasgevind het.

Dertien gimnastiekklubs het deelgeneem aan die kampioenskappe vir ‘n plek in die Limpopospan, en 16 van Gymstars se 20 deelnemende seuns is gekies vir die Limpopospan. Die 16 sal Limpopo by die Noord Zone-kompetisie in Kemptonpark verteenwoordig.

“Ek is baie trots op die gimnaste en vertrou dat hulle hul beste sal gee,” vertel Lelanie Logtenberg, Gymstars hoofafrigter.

Al die uitslae van die kompetisie in Review

Gymstars se meisies het ook uitgeblink by die onlangse Gold Reef Uitnodigings Ritmiese Kompetisie.

Uitslae:

ā€¢Vlak 5 – onder 13: Lize van Ryneveld, algehele eerste plek. Sy het knuppels en lint gewen, en silwer ontvang vir haar tou reeks en brons vir haar vryhand. Lize het ook die hoogste gemiddeld vir die dag vir vlak 5 gimnaste gehad – alle ouderdomme. Chante Serfontein, algehele tweede plek. Sy het tou gewen en silwer ontvang vir haar lintreeks.

ā€¢ Vlak 5 – onder 15: Anika Myburgh, algehele tweede plek. Sy het lint gewen en brons ontvang vir haar vryhand.

ā€¢Vlak 5 – onder 15: Anika Myburgh, algehele tweede plek. Sy het lint gewen en brons ontvang vir haar vryhand.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button