Didi van der Merwe van die Potgietersrustak (middel) is as die top lid van die jaar aangewys. Links is Lillian Weber, voorsitter van die Soetdoringstreek en regs is Tharina Rossel, President van die SA VLU.
MOKOPANE – Talle lede is vereer vir hulle kreatiewe werk en geleentheidsprekers soos Ina Lessing, die skrywer, Sophia Kapp en die bedryfsielkundige Annette Martins het ook met die vroue kom gesels.
Marthie Janse van Rensburg van die Potgietersrustak (links) het vir fotografie ‘n toekenning ontvang. Saam met haar is Wilna van der Heever.Trotse lede van die Soetdoringstreek, waaronder die takke Potgietersrus, Aandster Potgietersrus en Naboomspruit, met die vele trofeë wat hulle ingepalm het.For more breaking news follow us on FacebookTwitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404