Die Wiele 500-span is voor, fotograaf Jané von Litsenborgh, seremoniemeester Martelize Brink, stigterslid Marlene Calitz, sanger Mathys Roets, die gesig van Wiele 500 Anandie Ooosthuizen en agter is Azel Potgieter, organiseerder, Michelle Engelbrecht , trustee, Tim van As, trustee, Angie Green, organiseerder, Joria Alberts, trustee, Hanli Vorster, trustee en Carita Nel.
POLOKWANE – ‘n Karnavaltema was net die ding om ‘n amper-koue herfsoggend ekstra woema te gee en die sowat 400 vroue by die vyfde Wiele 500 byeenkoms in ‘n prettige bui te plaas.
Radio Sonder Grense omroeper Martelize Brink tree as seremoniemeester op tydens die Wiele 500 damestee.
Die tafelgenote het die prys ontvang vir die besgeklede tafel en ‘n ete vir 10 persone gewen. Hulle is voor, Melissa Duvenhage, Lize Blignaut, Sunette Snyman en Karien Oosthuizen en agter, Janél Erasmus, Adré van Rooyen, Michelle Fourie, Yvet Westcott en Zonique Saaiman.
Adam, die Afrikaanse sanggroep, sorg vir musikale vermaak tydens die Wiele 500 damestee. Die groep se lede is Kyle Grant, Reynardt Hugo en Hugo Ludick.
Rooi-en-wit tafelversierings het bygedra tot die feestelike karnavalatmosfeer tydens die Wiele 500 oggendtee.
Irene Schempers, Mev Polokwane, vertel die gaste oor haar planne vir geldinsameling vir ‘n goeie doel en ook vir haar Catsnip -projek.
Die Wiele 500-span is voor, fotograaf Jané von Litsenborgh, seremoniemeester Martelize Brink, stigterslid Marlene Calitz, sanger Mathys Roets, die gesig van Wiele 500 Anandie Ooosthuizen en agter is Azel Potgieter, organiseerder, Michelle Engelbrecht , trustee, Tim van As, trustee, Angie Green, organiseerder, Joria Alberts, trustee, Hanli Vorster, trustee en Carita Nel.
Ben Schempers, stigter van The Grind, verkoop heerlike koffie vanuit sy “kattebak”. Dit was maar een van die stalletjies by Wiele 500.
Voor staan Elzabé Jansen en agter Chene Haupt, Rochelle Nieuwoudt en Danelle Neuhoff. Hulle het moeite gedoen om volgens die karnavaltema aan te trek vir die vyfde Wiele 500 damestee in Polokwane.
Lees meer oor die geleentheid in Review Weekend.
nelie@nmgroup.co.za
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter