Home/Galleries/[FOTO’S] Kleurvolle blare by Werk en Wen GalleriesNewsSchoolsSchools galleries [FOTO’S] Kleurvolle blare by Werk en Wen Die leerders en personeel van Werk en Wen het onlangs die beste van die vallende blare en verandering van die seisoen gemaak toe hulle 'n spesiale Herfsdag by die skool gehou het. May 12, 2017 Riana Joubert Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die personeel en leerders van Werk en Wen is uitgevat in helder en herfskleure om Herfsdag te vier. Ruhan Stoltz is in die Uiltjieklas by Werk en Wen en het vir Herfsdag soos ‘n bosuil aangetrek. Megan de Waal is ‘n blomme prinses vir die viering van Herfsdag by Werk en Wen Kleuterskool. May 12, 2017 Riana Joubert Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print