Local NewsNews

Moordsaak duur op 5 April voort

Clerk, die beskuldigde het in 2014 na ‘n kuiersessie, die oorledene na bewering voor sy huis in Geyserstraat doodgery.

MOKOPANE – Kevin Clerk, wat aangekla is vir die moord op André van den Berg, het op 16 Maart in die Mokopane Landdroshof verskyn waarna die saak uitgestel is na 5 April vir betoog.

Lees meer:Tref-en-trap saak uitgestel

Clerk het in 2014 na ‘n kuiersessie die oorledene na bewering voor sy huis in Geyserstraat doodgery.  Hy  is tans uit op borgtog. Saam met Clerk op die foto is sy verloofde, Alida Scheffer.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button