Local NewsNews

Laaste oudisies vir Rock Hard Limpopo Super Ster kompetisie

Hier is paar musiekbrokkies van die oudisies:

POLOKWANE – Die laaste oudisie vir die Limpopo Super Ster kompetisie wat deur Rock Hard Music School aangebied word, het op Saterdag, 11 Junie plaasgevind. Ses sangers het die verhoog betree en hul beste vertonings gelewer in die hoop om as die wenner van die Rock Hard Music School se Limpopo Super Ster kompetisie uit die stryd te tree en ‘n CD kontrak in te palm.

Anthony Mallinson, Nicole Basson, Alicia Austin, Ilse, Theuns Coetzee and Leon Van Wyk was die laaste mens om te oudisie vir die Limpopo Super Ster kompetisie.
Anthony Mallinson, Nicole Basson, Alicia Austin, Ilse, Theuns Coetzee and Leon Van Wyk was die laaste mens om te oudisie vir die Limpopo Super Ster kompetisie.

Na al die oudisies het eienaar JP Duvenage en sy span die Top 10 gekies. Name van die Top 10 sal in Review Weekend gepubliseer word.

Hulle sal op 16 Julie by Taberna Dei se Moederkampus om 18:00 kompeteer.

 

Lees meer:

1st round of Limpopo Super Ster auditions over

3de oudisies vir Rock Hard Limpopo Super Ster kompetisie

raeesak@nmgroup.co.za

Related Articles

Back to top button