Local NewsNews

3de oudisies vir Rock Hard Limpopo Super Ster kompetisie

Hier is paar musiekbrokkies van die oudisies:

POLOKWANE – Die tweede laaste oudisie vir die Limpopo Super Ster kompetisie wat deur Rock Hard Music School aangebied word, het op Saterdag, 14 Mei plaasgevind.

Die keer was daar meer deelnemers as die vorige paar kere en JP Duvenage, eienaar van Rock Hrd Music School, glo vas dat die laaste rondte op 11 Junie stampvol deelnemers sal wees.

Die jongste deelnemer was die 12-jarige  Cayla Marais wat verlede jaar aan Oosskool se talent kompetisie deelgeneem het met In the Arms of an Angel.

Ander deelnemers: Lilly Legodi, Sanri Maritz , Pieter Fouris, Nicolize Beukes, Shannon Erasmus en Elmien Jonker.

Die wenner loop weg met ‘n CD kontrak van R32 000 en inskrywings kos R100.

Hier is paar musiekbrokkies van die oudisies:

maretha@nmgroup.co.za

Related Articles

Back to top button