SKOOL: Oud- en huidige Ovie gekies vir SA vroue sagtebalspan

Oud- en huidige Ovie is sagtebaldsterre!

Oud- en huidige Ovie is sagtebaldsterre!

Oud-Ovie Wilmadi Bester en huidige Ovie Nuscka de Beer is beide vir die SA Vroue-sagtebalspan verkies.

Nuchka – ’n o.16-speler, is die jongste “pitcher” en speler by die Senior Vroue Wêreldkampioenskap wat op die oomblik in Chiba, Japan plaasvind.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version