Carmie Prinsloo van Hoërskool Montana het onlangs aan die Jeug Afrika Spele in Algerië deelgeneem, waar sy ’n pragtige vyfde plek behaal het.
Baie geluk Carmie! Monties is baie trots op jou!
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.