AdvertorialSchoolsSponsored
Menlo Matrieks presteer weer uitsonderlik : Nommer 1 in Gauteng
Met 'n total van 746 onderskeidings maak julle ons trots
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/85/2024/01/menlopark-780x470.jpg)
Die Hoërskool Menlopark is ‘n openbare Afrikaansmedium mede-opvoedkundige hoërskool geleë in die voorstad Menlo Park in Pretoria in die Gauteng provinsie van Suid-Afrika.
Die skool is in 1963 deur die skilder Bettie Cilliers-Barnard gestig. Toe dit gestig is, het dit 12 klaskamers en 372 studente in grade 8, 9 en 10 gehad
Menlo Matrieks presteer weer uitsonderlik :Nommer 1 in Gauteng.
Die skool spog met ‘n 100% slaagsyfer…baie geluk aan al die matrieks van 2023
Met ‘n total van 746 onderskeidings maak julle ons trots
AKADEMIE..SPORT..KULTUUR..GEES..LEIERSKAP..TRADISIE..VISIE