Laerskool Lynnwood maak geskiedenis met vier Blou Bulle-spelers

Baie geluk aan Alex du Plessis, Janco Purchase, Steve Stolk en Ruben Fourie.

Laerskool Lynnwood is bevoorreg om hierdie jaar vier Cravenweek-rugbyspelers in die Blou Bulle-groep te hê.

Baie geluk aan Alex du Plessis, Janco Purchase, Steve Stolk en Ruben Fourie.

Dit is die meeste seuns in Laerskool Lynnwood se geskiedenis om die voorreg te beurt te val.

Hulle vertrek na die Cravenweek te Witrivier wat plaasvind tussen 23 en 28 Junie 2019.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

Exit mobile version