Die landloop-atlete van Hoërskool Pretoria-Noord het tydens die afgelope reeks van Gauteng-Noord se landloopseisoen uitstekend presteer en is gekies om die provinsie op die interprovinsiale byeenkoms op 1 Junie in Middelburg te verteenwoordig.
Rekord Koerant
Voor v.l.n.r: Chanthal van Aardt, Marcolaine Kirsch, Izelle Ehlers, Carla Bronkhorst, Megan Kilfoil, Kaylee Jordaan, Joelien Greyling.
Agter v.l.n.r: Abigaile Grobler, Dylan McMaster, Willie van Rooyen, Xander Bronkhorst, Carla Smith, Carel Greyling en Natasha Sikisi
Die landloop-atlete van Hoërskool Pretoria-Noord het tydens die afgelope reeks van Gauteng-Noord se landloopseisoen uitstekend presteer en is gekies om die provinsie op die interprovinsiale byeenkoms op 1 Junie in Middelburg te verteenwoordig.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe: