GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Hoërskool Pretoria-Noord se landloop tops!

Die landloop-atlete van Hoërskool Pretoria-Noord het tydens die afgelope reeks van Gauteng-Noord se landloopseisoen uitstekend presteer en is gekies om die provinsie op die interprovinsiale byeenkoms op 1 Junie in Middelburg te verteenwoordig.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

Back to top button