Laerskool Wierdapark leerders is bobaas in Wiskunde

Conrad Gill en Markus Zeelie is deur na die finaal op Saterdag, 27 Julie, by Hoërskool Florida.

Sestien leerders van Laerskool Wierdapark het aan die Netwerk24 se se aanlyn wiskundekompetisie vir graad 6- en 7-leerders deelgeneem.

Conrad Gill en Markus Zeelie is deur na die finaal op Saterdag, 27 Julie, by Hoërskool Florida.

Dié kompetisie word in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad asook Cum Laude Media aangebied.

Agter: Marinus Langerman, Danté Ferreira, Christelle Swanepoel, Markus Zeelie, juf. Carin Rademeyer, Conrad Gill, Jana Kriel, Zandri Odendaal, Benno Pretorius en Franzu Lensley.
Voor: Jaylin Jooste, Rolan Kruger, Stefan Bezuidenhout, Ryno Redelinghuys, Quentin Reinach en Elzé Venter.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

Exit mobile version