GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Laerskool Wierdapark presteer in robotika-kompetisie

Die Navigators het in die Global Competitors-kategorie (40 spanne) deelgeneem. Die span is algeheel eerste en is ook die wenners van die Young Engineers Award. Welgedaan!

Twee robotika-spanne van Laerskool Wierdapark het onlangs aan die Virtual Gear-kompetisie teen ander spanne van Suid-Afrika, VSA, Duitsland, Namibië en Costa Rica deelgeneem.

Die Young Spanners het saam met 37 ander spanne in die First Timers-kategorie deelgeneem en eindig in die top 10 algeheel. Hulle behaal ’n tweede plek met die Young Engineers Award.

Die Navigators het in die Global Competitors-kategorie (40 spanne) deelgeneem. Die span is algeheel eerste en is ook die wenners van die Young Engineers Award. Welgedaan!

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

Back to top button