GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Woorde en woorde

Die beste senior spreker is aangewys as Pieter Reyneke.

Hoërskool Eldoraigne het op die 2 Mei hul interne debatskompetisie gehad.

Die junior spanne het as volg plekke verwerf:

1) Toni Abrahams en Catherine Dyason

2) Mia Goosen en Tenielle Goedhart

3) Anri Hattingh en Tiani Vermaak

Die beste junior spreker is aangewys as Toni Abrahams.

Die senior spanne het as volg plekke verwerf:

1) Pieter Reyneke en Elisna Wessels

2) Leandre van Dijk en David van Staden

3) Karla Schutte en Lukas Anthonisen

Die beste senior spreker is aangewys as Pieter Reyneke.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

Back to top button