GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Hoërskool Eldoraigne presteer by Arnold Classic Sagtebaltoernooi

Hoërskool Eldoraigne het onlangs puik prestasies behaal in hul sport.

Hoërskool Eldoraigne het onlangs puik prestasies behaal in hul sport.

Die skool behaal ’n eerste plek by die onlangse Arnold Classic Sagtebaltoernooi wat in Sandton gehou is.

Hul tennisspan behaal ’n algehele derde plek in die NWU-Skolereeks.

Hoërskool Eldoraigne behaal eerste plek by die onlangse Arnold Classic Sagtebal wat in Sandton gehou is. Voor: Talana Wilkinson; Megan Maritz; Christie Gelderbloem; Johly Kilian; Juarita Labuschagne.
Agter: Celise Schutte; Ilana Janse; Leandré van Dijk; Anine Stoltz. Foto: Verskaf

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

Back to top button