Laerskool Wonderboom leerling met baie sport pakkette

Sy swem al drie drie jaar en het al vier jaar deelgeneem aan SA’s in verkeie items.

Die veelsydige Graad 7 Laerskool Wonderboom leerling Savannah Visser is onlangs aangewys as haar skool se 2018 atleet van die jaar.

Sy swem al drie drie jaar en het al vier jaar deelgeneem aan SA’s in verkeie items.

Elke jaar het sy ’n plek verower in elke item waaraan sy deelgeneem het.

Sy het verlede jaar hokkie gespeel, al was sy maar net 12-jaar-oud, saam met die o.14’s in die AVS Bokkie weekspan.

Sy speel ook vir haar skool se eerste netbalspan en neem ook later die jaar deel aan die uitdunne vir die eerste hokkiespan.

Sy het verlede jaar die Gauteng Noord sport dogter van die jaar toekening ontvang op ’n spesiale geleentheid saam met Caster Semenya.

Savannah Visser. Foto: Verskaf

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

Exit mobile version