Laerskool Queenswood spog met nuwe leiers in 2019

Baie geluk aan die nuwe leiers van 2019.

Laerskool Queenswood wens alle nuwe leiers van 2019 geluk en voorspoed.

Die 2019 hoofleiers is as volg: Zandria Bester (hoofmeisie), Liza Kruger (onderhoofmeisie), N-Cee Fryer (hoofseun) en Jean Visagie (onderhoofseun).

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version