GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Tygie o.13-sagtebalspan is Gauteng-kampioene

Tygies se sagtebal o.13-span is die Liga naaswenners, Tshwane Kampioenskap-wenners, SASI Reekswenners en Gauteng Kampioene!

En so doen Laerskool Tygerpoort dit weer! Trots, ons is baie trots!

Tygies se sagtebal o.13-span is die Liga naaswenners, Tshwane Kampioenskap-wenners, SASI Reekswenners en Gauteng Kampioene!

Die volgende spelers het ook die Tshwane Skole Sagtebalspan gehaal: Emmeri Coetzee, Ané Coetzee is in die Blue Sox-span; Cara van der Westhuizen, Isabella Rautenbach en Elsa Fourie is Red Sox; en Sumé Bester in White Sox.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button